Aansoeke vir die 28 Julie vergadering is oop en sal op 7 Julie 2021 sluit.
Lees asseblief die aansoek riglyne voordat u die aansoekvorm voltooi.
Voltooi asseblief die vorm hier onder.
- Hou die volgende dokumente gereed: Motiveringsbrief, Begroting en Nuutste Finansiële State. Al drie dokumente moet aangeheg word. Die aansoekvorm sal nie deurgaan indien u nie al drie dokumente aanheg nie.
- Die maksimum grootte dokument wat gestuur kan word is 1.5MB. Vermy lang verslae en fotomateriaal.
- BELANGRIKE NOTA: aansoekers se volledige finansiële state moet nie ouer as 12 maande wees nie en deur beide die ouditeur en direksie afgeteken wees. Indien die aansoeke nie hieraan voldoen nie, sal dit glad nie oorweeg word nie.
- Indien u aansoek suksesvol gestuur is, sal u die boodskap 'Dankie, jou aansoek is gestuur. Kontak ons asb indien u binne 48 uur nie van ons gehoor het nie.' op die skerm sien.