Lees asseblief die aansoekriglyne voordat u die aansoekvorm voltooi.

Indien u instansie gedurende die afgelope 5 jaar befondsing van HJMNF ontvang het, voltooi die onderstaande vorm, aansoekbrief asook terugvoerverslag vir die befondsingsperiode.

Stawende dokumente

      • Begroting
      • Bewys van van spandering van vorige skenking
      • Bewys van Afrikaans
      • Finansiële state, nie ouer as 12 maande en geteken deur beide die ouditeur en direksie.

Formaat

      • Maksimum grootte 3.5MB
      • Vermy lang verslae, fotomateriaal en getuienisse.

Bewys van korrekte voltooiing

“Dankie, jou aansoek is gestuur. Kontak ons asb indien u binne 48 uur nie van ons gehoor het nie.”

 

* Alle velde wat met ‘n * gemerk word vereis.